Skip to content

Ekurhuleni waarsku inwoners van nog ‘n bedrogspul met werksgeleenthede [KLANK]

# Die Stad Ekurhuleni waarsku inwoners teen nog ‘n bedrogspul met werk wat op sosialemediaplatfroms die ronde doen. Die vals advertensies is vir werksgeleenthede en leerlingskappe in die metro se program vir indiensneming in die staatsdiens aan. Ekurhuleni se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê alle werk- en vaardigheidsontwikkelingsprogramme is gratis. Hy sê inwoners moet slegs op die metro se amptelike webwerf en geverifieerde kommunikasiekanale kyk vir wettige werksgeleenthede:

ENG DlaminiOnJobscammers