Skip to content

Ekurhuleni stuur behuisingsprojek van duisend-200 eenhede van stapel ná Marikana-brandtragedie [KLANK]

# Die Stad Ekurhuleni het ‘n behuisingsprojek van een-duisend-200-eenhede aangekondig wat ten doel het om inwoners van die Marikana-informele nedersetting by te staan. Hierdie projek volg nadat ‘n brand ses lewens geëis het. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Kgopelo Hollo, sê die projek in Langaville-uitbreiding 12 sal langdurige behuisingsuitdagings aanpak terwyl hy grootmaat-infrastruktuur verskaf om die nuwe huise te ondersteun:

ENG-HolloOnHousing