Skip to content

Ekurhuleni stel aksieplan in werking om watertoevoer na Bedfordview te herstel [KLANK]

# Die Stad Ekurhuleni sê hy gaan in samewerking met provinsiale en nasionale regeringsagentskappe, asook Rand Water, ‘n omvattende aksieplan instel om die watervoorraad in Bedfordview te herstel en te stabiliseer. Inwoners en sakeondernemings worstel al weke lank met volgehoue ​​watertekorte wat hulle lewens ontwrig. Die burgemeester Nkosindiphile Xhakaza se woordvoerder, Ramatolo Tlotleng, sê ‘n kritieke komponent van die plan behels die handhawing van die Klipfontein-reservoirvlakke bo 50 persent, om voldoende druk vir die Bedfordview-gebied te verseker:

ENG TlotlengOnWaterPlan