Skip to content

Ekurhuleni skort Harambee-busdiens op te midde van taxistaking [KLANK]

# Die Stad Ekurhuleni het die Harambee-busdiens tot verdere kennisgewing opgeskort. Dit hou verband met die voortgesette taxistaking oor die skut van voertuie. Taxi-operateurs in die metro het gister hul dienste gestaak uit protes teen wat hulle beskryf as onregverdige en onvolhoubare toepassingspraktyke. Die metro-woordvoerder, Zweli Dlamini, sê pendelaars word aangeraai om ander vervoer te gebruik:

ENG DlaminiOnSafety