Skip to content

Ekurhuleni se inwoners gemaan om veilige praktyke teen brandgevare te volg [KLANK]

# Die Ekurhuleni Ramp- en Noodbestuursdienste sê met ‘n kouefront wat later die week verwag word, word inwoners versoek om versigtig te wees met brandveiligheid by die huis. Drie mense insluitend twee kinders is die naweek in afsonderlike brande in Vosloorus en Brakpan dood. ‘n Woordvoerder, William Ntladi, sê baie mense wat nie elektrisiteit het nie, gebruik ander maniere vir verhitting, beligting en vir kook, wat ‘n brandgevaar inhou:

ENG WilliamonFireSafety