Skip to content

Ekurhuleni sal nie wetteloosheid duld tydens beplande MECSU-staking nie [KLANK]

# Die Stad Ekurhuleni het die Metropolisie ontplooi om vandag die vakbond vir munisipale en staatdienswerkers, MECSU, se staking by die OR Tambo-staatsdistrik en burgersentrum dop te hou. Die metrowoordvoerder, Zweli Dlamini, sê die Arbeidshof het reeds ʼn tussentydse interdik toegestaan wat enige verhindering van munisipale bedrywighede en toegang tot enige noodsaaklike dienste streng verbied. Hy sê enige verdere optrede wat die bevel oortree, sal neerkom op minagting van die hof:

ENG ZwelionMECSUStrike