# Die Ekurhuleni-stadsraad het ʼn mosie verwerp dat die Ekurhuleni-metropolisiedepartement se adjunkhoof, Julius Mkhwanazi, geskors word. Hy word aangekla dat hy die onwettige oordrag van die stad se voertuie, veral dié met blou ligte, aan die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala, hanteer het. Mkhwanazi ontken die bewerings. Ekurhuleni se burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, sê die raad het ingestem om die saak na die stadsbestuurder te verwys wat wettig die reg het om alle tugsake te hanteer:
Ekurhuleni-raad verwerp mosie om metropolisiedepartement se adjunkhoof Mkhwanazi te skors [KLANK]
ENG XhakazaOnProbe