# Die Stad Ekurhuleni se nooddienste moedig inwoners aan om verwarmers tydens die winter versigtig te gebruik. Sondagaand is ses lede van dieselfde gesin dood toe die plakkershut waarin hulle geslaap het, in die Marikana informele nedersetting in KwaThema afgebrand het. ‘n Woordvoerder van die rampnooddienste, Maswati Mdluli, sê ‘n dag later is een persoon dood toe ‘n plakkershut in Palm Ridge aan die Oos-Rand aan die brand geraak het:
Ekurhuleni-gemeenskappe gemaan om verwarmers versigtig te gebruik [KLANK]
ENG MaswationCommunities