# Die Stad Ekurhuleni sê hy bly verbind tot bestuur en aanspreeklikheid. Die geskorste adjunkhoof van die Metropolisie, Julius Mkhwanazi, en die munisipale bestuurder, Kagiso Lerutla, het gister in die hof verskyn. Hulle staan tereg op aanklagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling oor bewerings van identiteitsbedrog in ʼn hof. Mkhwanazi word ook beskuldig dat hy voertuie van die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi Cat Matlala, se veiligheidsfirma van blou ligte voorsien het. Ekurhuleni se woordvoerder, Phakamile Mbengashe, sê hulle ondersteun wetstoepassingsagentskappe se werk:
Ekurhuleni eis aanspreeklikheid en regsprosesse na korrupsie-aanklagte teen senior amptenare [KLANK]
ENG MbengasheOnGovernance