# Die burgemeester van Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza, het ‘n beroep gedoen op die gemeenskap om geduldig te wees met die munisipaliteit nadat die kantore van Binnelandse Sake in Germiston aan die brand gesteek is. Xhakaza het buite die gebou gesê om regeringseiendom aan die brand te steek is onaanvaarbaar en het die dade van vandalisme en brandstigting veroordeel. Hy het bygevoeg dat die polisie die betrokke persone, insluitende die aanstokers, wil opspoor om seker te maak dat hulle verantwoordelik gehou word vir die skade wat gedurende die protes-aksie aangerig is:
Ekurhuleni-burgemeester veroordeel brandstigting by Germiston Binnelandse Sake [KLANK]
ENG-XhakazaOnHomeAffairs