Skip to content

Ekonoom sê Suid-Afrika se verwydering van gryslys sal beleggersvertroue verhoog [KLANK]

# ‘n Ekonoom verbonde aan die Noordwes-Universiteit Sakeskool, professor Raymond Parsons, sê Suid-Afrika se verwydering van die gryslys sal help om beleggersvertroue te verbeter en die koste verbonde aan oorsese finansiële transaksies te verminder. Die Finansiële Aksietaakspan het die verwydering van Suid-Afrika aangekondig nadat hy sy metodes verskerp het om geldwassery en terrorisme-finansiering op te spoor. Parsons sê dit is goeie nuus vir die ekonomie en is ‘n faktor wat vetroue bou op ‘n kritieke tydstip in die sakesiklus:

AFR RaymondonGreyList