Skip to content

Eiendomsmaatskappy verduidelik uitvoerende hoof se vergoeding ná verkeerde mediaberigte [KLANK]

# Die Stad Johannesburg se Eiendomsmaatskappy is bekommerd oor die onlangse feitelik-verkeerde nuusberigte oor die vergoeding van uitvoerende hoof Musah Makhunga. Die organisasie sê sy salaris is nie naastenby die 5,5-miljoen-rand wat berig is nie, en sê dis die syfer wat begroot is vir alle werknemers in die uitvoerende hoof se kantoor. Woordvoerder Lucky Sindane sê uitvoerende vergoeding in die organisasie word bepaal deur goedgekeurde vergoedingsraamwerke, bestuursvoorskrifte en toepaslike salaris-skale:

ENG SindaneOnRemuneration