Skip to content

EFF verwerp kommunikasiebegroting en veroordeel dit as teen-armoede en monopolisties [KLANK]

# Die EFF se nasionale woordvoerder, Sinawo Thambo sê hulle verwerp die Kommunikasie- en Digitale Tegnologieë-begroting omdat dit wetlik gebrekkig, teen armoede en monopolisties is. Thambo sê die begroting ignoreer die Wet op Geldrekeninge deur verbintenisse op die platteland te misken. Hy sê dit stel buitelandse belange soos Starlink in staat om eienaarskapswette te omseil, verwaarloos die sukkelende SABC, en versuim om ‘n staatsbeheerde telekommunikasieverskaffer in te rig om bekostigbare digitale toegang te verseker:


ENG-ThamboOnData