# Die EFF verwerp die aanstelling van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se raad en sê dis ʼn voorbeeld van begunstiging en ʼn teken van voortgesette korrupsie. Die party het die aanstelling van Ayanda Dlodlo, Nomusa Dube-Ncube en Sydney Mufamadi veroordeel en sê dit wys hoe die ANC voortgaan om staatsinstellings te kaap deur politieke lojaliteit eerder as bevoegdheid te beloon. Die EFF sê die kaping van die NOK-raad is ʼn poging om ANC-beheer te behou en voort te gaan om staatsinstellings as persoonlike kitsbanke te gebruik.
EFF verwerp aanstelling van “ANC-lojaliste” op NOK-raad