Skip to content

EFF verwelkom Konstitusionele Hof se weiering van AfriForm se verlof tot appèl

# Die EFF verwelkom die Konstitusionele Hof se besluit om AfriForum verlof tot appèl te weier teen die sing van Kill the Boer. AfriForum wou appelleer teen vorige uitsprake dat dit nie haatspraak is wanneer EFF-president Julius Malema Kill the Boer dreunsing nie. Die EFF sê hy het nog altyd gesê dis nie ʼn oproep tot geweld nie, maar teen kolonialisme en apartheid. Hy sê AfriForum se bewerings van sogenaamde wit volksmoord is volgens hom rassistiese paranoia.