# Die EFF sê Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging het sy basiese mandaat versaak en word gedryf deur afleidings wat die ANC se interne agendas dien. Dis in reaksie op die departement se prestasieverslag vir die tweede en derde kwartaal van 2024/2025. EFF-woordvoerder Sinawo Thambo veroordeel die departement oor korrupsie, onderprestering en politieke begunstiging. Hy noem spesifiek die 347-miljoen wat ontvang is vir uitvoer van vervaardigde goedere, teenoor die teiken van 1,5-miljard-rand:
EFF striem Departement van Handel en Nywerheid oor korrupsie en swak prestasie [KLANK]
ENG ThamboOnTradeDepartment