Skip to content

EFF steun die stigting van ‘n ad hoc-komitee in verband met Mkhwanazi se bewerings [KLANK]

# Die EFF het ingestem tot die stigting van ‘n parlementêre ad hoc-komitee wat aanspreeklikheid en toesig eis. Mathibe Mohlala van die EFF het aan die gesamentlike portefeuljekomitee op die Polisie en Justisie gesê die party steun die ondersoek na die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings van politieke inmenging in misdaadvoorkomingspogings. Sy waarsku egter oor vorige ad hoc-komitee-mislukkings en het die uitsluiting van die gesamentlike staande komitee oor Intelligensie gekritiseer:

ENG-MohlalaOnAdHoc