# Die EFF sê Helen Zille het geen begrip van die Stad Johannesburg se ingewikkelde kwessies en hoe om dit op te los nie. Zille is die DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg vir volgende jaar se plaaslike-regeringsverkiesing. Indien sy verkies word, sal Zille op 74 jaar die oudste Johannesburgse burgemeester in die land se demokratiese geskiedenis wees. Die EFF se Gautengse leier, Nkululeko Dunga, sê met Zille as keuse toon die DA ʼn gebrek aan vermoë:
EFF sê Zille het geen idee hoe om Johannesburg se ingewikkelde kwessies op te los nie [KLANK]
ENG DungaOnZille