Skip to content

EFF open saak teen Operasie Dudula oor weiering van toegang by kliniek [KLANK]

# Die EFF in Gauteng gaan ‘n saak teen Operasie Dudula aanhangig maak nadat die grondwetlike regte van agt Suid-Afrikaners geskend is toe hulle na bewering toegang tot die Jabavu-kliniek in Soweto geweier is. Nkhululeko Duga van die EFF sê leiers, vergesel deur inwoners wat geraak word, sal vandag na die Moroka-polisiestasie opruk om verantwoordbaarheid en die beskerming van regte te eis. Hy sê geen gemeenskap kan onwettige belemmering duld nie, en doen ‘n beroep op geregtigheid en gelykheid:

ENG-DungaOnDudula