Skip to content

EFF kritiseer Polisie-, OPOD- en Sekretariaat-begrotings [KLANK]

# Die EFF-lid in die Nasionale Raad van Provinsies, Virgil Gericke, verwerp die begrotings vir die Polisie, die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat en die Burgerlike Sekretariaat, en verwys daarna as ‘n beloning vir mislukking en korrupsie. Gericke sê die polisie-leierskap is gekaap, OPOD is in die gedrang en geregtigheid stort in duie. Gericke sê 64-miljard-rand vir sigbare wetstoepassing is onvoldoende, met vier-miljard-rand wat na BBP-beskerming gaan. Hy beklemtoon gemeenskappe bly onveilig aangesien speurders oorweldig is en geregtigheid sloer:

ENG-GerickeOnPolice