# Die EFF-jeugbevel vra die Departement van Basiese Onderwys om dringend ondersoek in te stel na die voorval van seksuele aanranding by Laerskool Adelaide in die Oos-Kaap. ʼn Mansonderwyser by die skool het volgens berigte twee leerders seksueel aangerand. Die EFF-jeugbevel se woordvoerder, Phumelelani Mshumi, sê die Onderwys-LUR, Fundile Gade, het versuim om leierskap te toon of ouers gerus te stel, en die ouers eis geregtigheid:
EFF-jeugbevel vra Departement van Basiese Onderwys om ondersoek in te stel na seksuele aanranding by Laerskool Adelaide [KLANK]
ENG MshumiONAssault