# Die EFF in Gauteng sê hy het besluit om vandag ‘n optog te hou na die Afrikaanse gemeenskap Kleinfontein naby Pretoria. Die Gautengse Hooggeregshof het Kleinfontein verlede jaar as onwettige nedersetting verklaar wat nie aan die Tshwane-munisipaliteit se regulasies vir grondgebruik voldoen nie. Dumisani Baleni van die EFF sê die optog is ‘n optrede van revolusionêre verset teen die voortbestaan van rasseskeiding en ekonomiese uitsluiting wat in ‘n demokratiese tydperk in Kleinfontein voorkom:
EFF in Gauteng gaan na wit gemeenskap by Kleinfontein opruk [KLANK]
ENG DumisanionKleinfontein