Skip to content

EFF eis bekendmaking van Openbare Beskermer se verslag oor Tshwane se werwing-wanadministrasie [KLANK]

# Die EFF in Gauteng vra die Stad Tshwane om die Openbare Beskermer se verslag oor vermeende wanadministrasie wat met werwingsprosesse verband hou, dringend ter tafel te lê en die volle inhoud bekend te maak. Die bevindings toon volgens berigte foute met die aanstelling van senior amptenare en betrek die stadsbestuurder, Johann Mettler, wat voorsitter was van die betrokke paneel. EFF-woordvoerder, Dumisani Baleni, sê enige poging om die bekendmaking te vertraag, onderdruk of net gedeeltes bekend te maak, kom neer op gebrek aan grondwetlike aanspreeklikheid:

ENG BaleniOnReport