Skip to content

EFF doen beoep vir onmiddellike skorsing van minister van Polisie Senzo Mchunu [KLANK]

# Die EFF eis die onmiddellike skorsing van die minister van Polisie Senzo Mchunu en die adjunk-nasionale kommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrakc Sibiya. Dit volg na die skokkende onthullings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, insluitend politieke inmenging in sake wat die polisie ondersoek. Die EFF se woordvoerder, Sinawo Thambo, sê die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, moet ‘n dringende sitting byeenroep vir ‘n inligtingsessie deur minister Mchunu oor die bewerings van Mkhwanazi:

ENG SinawoonBriefing