# Die EFF het die Wysigingswetsontwerp op Verkiesings as ‘n privaatlid-wetsontwerp by die Parlement ingedien en gesê dit het tyd geword om die sistematiese uitsluiting van miljoene burgers van die demokratiese proses te beëindig. Die privaatlid-wetsontwerp poog om die Kieswet van 1998 te wysig om voorsiening te maak vir die outomatiese registrasie van alle Suid-Afrikaanse burgers op die nasionale kieserslys na die bereiking van die ouderdom van 16. Thembi Msane van die EFF sê meer as 13,5 miljoen stemgeregtigde burgers is steeds van die kieserslys uitgesluit:
EFF dien die Wysigingswetsontwerp op Verkiesings as ‘n privaatlid-wetsontwerp by die Parlement in [KLANK]
ENG ThembionElectoralBill