Skip to content

Eerste sooi gespit vir Welmoed-bekostigbare behuisingsprojek van R1,2-miljard in Wes-Kaap [KLANK]

# Konstruksiewerk het amptelik begin aan die Wes-Kaapse regering se Welmoed Estate-behuisingsontwikkeling van 1,2-miljard-rand in Eersterivier. Die projek sal na verwagting teen 2040, agt-duisend behuisingsgeleenthede bied, met die eerste fase wat teen 2030 meer as drie-duisend-200 huise sal voorsien. Die LUR vir infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die gemengde gebruiksontwikkeling sal ook skole, ‘n kliniek, kleinhandelruimte en sportfasiliteite insluit, terwyl dit werksgeleenthede sal skep en die plaaslike ekonomie ‘n hupstoot gee:

AFR SimmersOnWelmoedEstate