Skip to content

Een verdagte is dood en twee gewond in skietgeveg met polisie in KwaDabeka, KZN [KLANK]

# Een van die verdagtes wat gesoek is in verband met die poging tot moord op polisielede, is gister doodgeskiet en twee ander is gewond in ‘n skietgeveg met die polisie in KwaDabeka, KwaZulu-Natal. Woorvoerder van die polisie, Robert Netshiunda, sê twee polisiebeamptes was Dinsdag in Danisaweg in die Bester-gebied, toe omtrent tien verdagtes op hulle losgebrand het. Hy sê die polisie kon terugskiet en die verdagtes het gevlug, maar beide die polisiebeamptes is beseer:

ENG RobertonShootout