Skip to content

Durbanse kinderoppasser in hof oor beweerde diefstal van nege-maande oue baba [KLANK]

# ‘n 35-jarige kinderoppasser sal vandag in die Durbanse landdroshof verskyn na sy na bewering Saterdag ‘n nege-maande-oue kind uit sy ma se huis in Durban gesteel het. ‘n Polisiewoordvoerder, Paul Magwaza, sê die kind se ma het Saterdagmiddag huis toe gekom en haar seun en die kinderoppasser was vermis. Hy sê sy het die kinderoppasser gekontak, wat erken het dat sy met die kind in Empangeni was, maar nie ‘n geloofwaardige rede verskaf het waarom sy die huis sonder toestemming verlaat het nie.

ENG MagwazaOnNanny