# Die DA in Tshwane het die tussenverkiesing in wyk 44 met raadslid Samantha de la Rey gewen en in wyk 98 met Mickey van der Westhuizen. In wyk 44 het die party se stemme van 74,3-persent in die 2024 nasionale en provinsiale verkiesings tot 88,07-persent vanjaar gestyg. In wyk 98 het die party se stem-aandeel gestyg van 37,5-persent tot 72,77-persent. Die DA-koukusleier in Tshwane, Cilliers Brink, sê hierdie uitslae is ʼn groot hupstoot in aanloop tot volgende jaar se plaaslike verkiesing:
Dubbele oorwinning vir DA in Tshwane-tussenverkiesing [KLANK]
AFR BrinkOnVictory