# Die drukgroep Rethink Your Drink en die DG Murray-trust vra die regering om stappe te doen teen die toename in Fetale Alkohol-spektrumsindroom in die land. Kashifa Ancer van Rethink Your Drink sê Suid-Afrika het die hoogste koers van fetale alkohol-spektrumsindroom ter wêreld. Sy sê een uit elke 12 kinders word geraak. Sy sê dit is nie net ‘n vae kwessie nie, maar kom voor in skole, klinieke en gemeenskappe:
Drukgroep Rethink Your Drink vra optrede teen Fetale Alkohol-spektrumsindroom [KLANK]
ENG KashifaonDisorder