Skip to content

Dringende padherstelwerk onderweg in Jakes Gerwel-rylaan in Kaapstad [KLANK]

# Die Stad Kaapstad is besig met dringende herstelwerk aan die suidwaartse lane van Jakes Gerwel-rylaan tussen Bofors-sirkel en die N2-hoofweg naby Bonteheuwel. Dit volg op onwettige tonnelgrawery deur mense wat vermoedelik onder die Bonteheuwel-brug, net voor die spoorlyn bly. Die burgemeesterskomiteelid vir Mobiliteit, Rob Quintas, moedig motoriste aan om spoed te verminder en vertragings te verwag terwyl herstelwerk voortgaan:

ENG QuintasONRepairs