# Die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde vir 2026 is aan drie wetenskaplikes toegeken: die Amerikaner Karl Deisseroth en sy Duitse kollegas Peter Hegemann en Georg Nagel. Dit is vir hul ontdekking rakende ligbeheerde ioonkanale en optogenetika. Die drietal se navorsing het gelei tot die ontwikkeling van ‘n ligsensitiewe skakelaar wat gebruik kan word om senuweeselle in die lewende brein te beheer deur hulle aan of af te skakel. Professor Anna Wedell, ‘n lid van die Nobelkomitee, sê hierdie navorsing bied ‘n beter begrip van die brein:
Drie wetenskaplikes is met die Nobelprys bekroon vir hul navorsing oor die interne werking van die brein [KLANK]
ENG WedellOnResearch