# Die Oos-Kaapse polisie het drie verdagtes gearresteer in verband met die moord op Emalahleni-munisipaliteit se hoofsweep, Xoliseka Lali. Die 43-jarige Lali is deur onbekende verdagtes by sy woning in South East Village, Westbourne in Komani doodgeskiet. Die polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê die verdagtes is amptelik van moord aangekla en verskyn vandag in die Queenstown-landdroshof:
Drie verdagtes vas vir moord op Emalahleni-munisipaliteit se hoofsweep [KLANK]
ENG GantanaOnSuspects