# Drie verdagtes is gisteraand dood in ʼn skietgeveg met die polisie en privaat veiligheidswagte tydens ʼn geldwa-rooftog in Umlazi, suid van Durban. KwaZulu-Natal se polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê ʼn onbekende aantal verdagtes het ʼn geldwa op die Suidkus-pad tot stilstand gedwing. Hulle het die veiligheidswagte met vuurwapens aangehou, hulle ontwapen en met ʼn onbekende bedrag geld gevlug. Netshiunda sê die polisie en privaat veiligheidsbeamptes het gereageer:
Drie verdagtes sterf in skietgeveg tydens geldwa-rooftog in Umlazi [KLANK]
ENG NetshiundaONUmlazi