# Drie verdagtes is gisteraand in ‘n skietgeveg met die Valke in Mamelodi, Pretoria dood. Een AR-geweer en twee pistole is teruggevind. ‘n Valke-woordvoerder, Christopher Singo, sê lede van die Valke se Taktiese Operasiebestuursafdeling het inligting oor ‘n groep verdagtes ontvang wat na bewering in besit van onwettige vuurwapens in Stoffel Park Uitbreiding 15 is. Hy sê hulle het die inligting opgevolg:
Drie verdagtes in skietgeveg met Valke in Mamelodi-Oos dood [KLANK]
ENG ChristopheronMamelodiEast