# Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle Vrydagaand twee Europese toeriste langs die strandfront in Durban, KwaZulu-Natal, aangerand en van ‘n selfoon en ‘n onbekende bedrag geld beroof het. Die polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die polisie het gereageer op berigte van geweerskote by die visvang-seehoof. Hy sê met aankoms het hulle verneem dat twee toeriste deur twee verdagtes van ‘n selfoon en geld beroof is:
Drie verdagtes gearresteer kort nadat roof op twee Europese toeriste in Durban [KLANK]
ENG RobertonEuropeanTourists