# Drie verdagtes het in die Landdroshof in Piet Retief verskyn vir die moord op Mkondo se raadslid vir openbare betrekkinge, Muzi Manyathi in 2022. Hy is by ‘n vulstasie in Piet Retief doodgeskiet. Mpumalanga se polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli, sê die verdagtes is tussen 32 en 36 jaar oud en word verbind met ‘n gesteelde voertuig wat in die voorval gebruik is. Die verdagtes was ook reeds in aanhouding vir ‘n ander saak. Hy sê ‘n deurbraak sal geregtigheid beteken vir Manyathi se familie:
Drie verdagtes aangekla vir moord op Mkondo-raadslid Muzi Manyathi [KLANK]
ENG-MdhluliOnArrests