Skip to content

Drie sterf in Tongaat-busongeluk [KLANK]

# Drie mense is vanoggend dood en 12 beseer in ʼn busongeluk op die R102 naby die Maidstone-suikermeule by Tongaat in KwaZulu-Natal. Volgens owerhede het die volgelaaide bus van die Tongaatrivier-brug afgestort en twee mans en ʼn vrou is dood. Die provinsiale Vervoerdepartement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê die betrokke owerhede sal die noodlottige ongeluk ondersoek:

ENG NdabezinhleonBusCrash