Skip to content

Drie sterf, een gewond in verbyry-skietvoorval in Kaapstad [KLANK]

# Drie mans is dood en ‘n vierde gewond in ‘n verbyry-skietvoorval in Grassypark, Kaapstad. Die polisie sewoordvoerder Frederick van Wyk sê die aanvallers het uit ‘n wit Toyota Tazz losgebrand. Mediese personeel het die drie slagoffers op die toneel dood verklaar en die vierde is hospitaal toe geneem. Van Wyk sê die polisie se teen-bende-eenheid ondersoek die moorde:

ENG VanWykOnShooting