Skip to content

Drie senior IDAC-beamptes, Perumal, Padayachee en Bellochun word geskors [KLANK]

# Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie se hoof-ondersoekbeampte, Dylan Perumal, en senior ondersoekbeamptes Brian Padayachee en Suneel Bellochun is geskors, hangende ʼn tugverhoor. Hulle skorsing volg dae nadat president Cyril Ramaphosa Andrea Johnson se versoek om as IDAC-hoof te bedank, aanvaar het. Die drie word onder meer beskuldig dat hulle sake gemanipuleer het. Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê alle IDAC-werknemers sal leefstyloudits ondergaan en alle sake wat tans voor die hof is, sal hersien word:

ENG KubayiOnIDAC