Skip to content

Drie oplossings voorgestel om personeeltekort in howe te verlig [KLANK]

# Die adjunk-regterpresident van die Gautengse Hooggeregshof, Roland Sutherland, het drie oplossings voorgestel om die tekort aan personeel en hulpbronne in howe te verlig. Hy het beklemtoon dat bykomende regters nodig is om die druk op die regstelsel te verlig, veral in geskilbeslegting. Sutherland het gepraat op ‘n bespreking deur Cliffe Dekker Hofmeyr en Ciarb oor geskilbeslegtiging in die handel. Hy beklemtoon die belangrikheid dat bemiddeling en arbitrasie as alternatiewe geskilbeslegtings-meganismes uitgebrei word om agterstande in howe te verlig:

ENG-SutherlandOnJudges