Skip to content

Drie onderwysers beskuldig van seksuele aanranding van leerders uit Soshanguve skool verwyder [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement sê drie onderwysers, wat daarvan beskuldig word dat hulle leerders seksueel aangerand het, is by die Tiyelelani Secondary School in Soshanguve, Pretoria, verwyder. Die drie is bekend vir die beweerde seksuele aanranding van kinders, terwyl ‘n busbestuurder daarvan beskuldig word dat hy ‘n onbehoorlike verhouding met ‘n leerder gehad het. Onderrig by die skool is ontwrig, aangesien betogende leerders die skoolhoof beskuldig het dat hy nie op die bewerings reageer nie. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê ‘n ondersoek na die bewerings is aan die gang:

ENG MabonaOnEducators