Skip to content

Drie kinders en onderwyser in Oregon deur 16-jarige doodgeskiet [KLANK]

# Drie kinders van vyf, agt en elf, en ʼn onderwyser is doodgeskiet by die Silver Rail Elementary School in die Amerikaanse staat, Oregon. Die 16-jarige aanvaller het toegang tot die skool gekry deur na gesluite deure te skiet. ʼn Sewejarige kind en nog ʼn onderwyser is gewond. Die hoof van Bend se polisiedepartement, Mike Krantz, sê hulle het gereageer nadat hulle ʼn oproep ontvang het dat ʼn gewapende persoon op ʼn motor geskiet het voor hy die skool met ʼn lang geweer binnegegaan het:

ENG KrantzOnShooting