# Gautengse polisie het ʼn ondersoek begin nadat drie buitelandse winkeleienaars gister in Johannesburg se middestad doodgeskiet is. Die polisiewoordvoerder, Noxolo Kweza, sê die slagoffers wat tussen 30- en 45-jaar oud was, is deur twee onbekende gemaskerde aanvallers doodgeskiet terwyl hulle by ʼn restaurant ontbyt geëet het:
Drie buitelandse sake-eienaars in Johannesburgse middestad doodgeskiet [KLANK]
ENG KwezaOnShootingProbe