# Die dodetal in Donderdag se ongeluk tussen ‘n polisievoertuig en ‘n vragmotor op die R-101 in Limpopo het tot nege gestyg. Die polisievoertuig was met elf gevangenes op pad na die hof toe dit met die vragmotor gebots het en ses gevangenes en een polisiebeampte dood is. Polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê twee verdere gevangenes wat na die botsing in die hospitaal opgeneem is, het aan hul beserings beswyk:
Dodetal van Limpopo-ongeluk waarby gevangenes betrokke was, het tot nege gestyg [KLANK]
ENG MashabaOnAccident