Skip to content

Dodetal in Zimbabwe se veerbootramp styg tot 93 [KLANK]

# Die dodetal in Zimbabwe se Karibameer-veerbootramp het tot 93 gestyg, terwyl duikers voortgaan met soek- en herwinningspogings. Die veerboot wat verlede week omgeslaan het, het plek vir 90 passasiers gehad, maar in werklikheid was daar minstens 168 mense aan boord. Sewe-en-sewentig mense is gered in die land se dodelikste vervoerramp ooit. Zimbabwe se minister van Plaaslike Regering en Openbare Werke, Daniel Garwe, sê die tragedie is veroorsaak deur die nalatigheid van die oorlede veerbootkaptein:

ENG GarweOnNegligence