# Die dodetal na stortreën en gure weer in die Oos-Kaap het tot nege gestyg. Ses liggame is naby die dorpie, Decoligny, gevind en ʼn sewende liggaam by Tsolo. Gisteraand is nog twee liggame in die Mthatha-area gevind. ʼn Woordvoerder van die provinsiale regering, Khuselwa Rantjie, sê owerhede soek nog na vermiste leerders nadat die skoolbus waarin hulle was, meegesleur is:
Dodetal in Oos-Kaapse oorstromings styg tot nege [KLANK]
ENG RantjieOnDisplacement