Skip to content

Dodesel-inwoner Christa Pike oorleef twee dodelike inspuitings [KLANK]

# ‘n Dodesel-inwoner van Tennessee, Christa Pike, is in die hospitaal nadat gisteraand se teregstelling in Nashville misluk het. Die 50-jarige is in 1996 ter dood veroordeel vir die moord op die 19-jarige Colleen Slemmer. Sy sou die eerste vrou in meer as 200-jaar wees om in Tennessee tereggestel te word. WPLN se verslaggewer, Catherine Sweeney, wat die geleentheid bygewoon het, sê Pike het steeds kliphard gesnork na twee dosisse:

ENG SweeneyOnFailedExecution