Skip to content

Disabled People SA vra vir beter beskerming vir kinders met getremdhede [KLANK]

# Disabled People South Africa doen ‘n beroep vir groter beskerming van die regte van kinders met gestremdhede. Hulle ondersteun ook die Verenigde Nasies se Kinderfonds se wêreldwye pogings om die beskerming van gestremde kinders teen 2030 te verbeter. Die voorsitter van DPSA, Patrick Mahlakoane, het aan die einde van Kinderbeskermingsweek, gesê die kinders is steeds van die kwesbaarste in die samelewing en hulle staar hindernisse in die gesig wanneer dit kom by onderwys, geregtigheid en basiese dienste:

ENG MahlakoaneOnProtection