Skip to content

Direktoraat Teen Korrupsie se oorsigkantoor ontvang talle klagtes teen die hoof, Andrea Johnson [KLANK]

# Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie se pas aangestelde oorsigregter, afgetrede regter Takalani Joseph Raulinga, sê hulle het reeds talle klagtes ontvang teen die ondersoekdirektoraat se hoof, Andrea Johnson. In haar vorige hoedanigheid as ʼn senior staatsaanklaer, staar sy aanklagte in die gesig dat sy na bewering generaal-majoor Feroz Khan beskerm het in ʼn aanranding- en intimidasiesaak wat teen hom geopen is. Raulinga sê elke aanklag sal regverdig oorweeg word wat beide die klaer en die persoon wat beskuldig word, se regte betref:

ENG RaulingaOnIDAC